'n Makliker EDA Ondervinding

Doen stroombaan simulasie, PCB ontwerp, elektroniese stroombaan ontwerp aanlyn, gratis.

Probeer EasyEDA Nou

Kragtige PCB uitleg en Simulasie Vermoë

Bespaar ontwerp tyd met die hulp van massiewe biblioteke van skematiese komponente, PCB voetspore en pakkette, SPICE simulasiemodelle en deelversamelings.

Cool Skematiese Tekening

Teken skematiese vinnig deur die gebruik van die beskikbare biblioteke op die leser. Naadloze outomatiese opgraderings.

'n Slim SPICE Stroombaan Simulator

Bevestig analoog, digitale en gemengde sein stroombane met SPICE sub-stroombane en modelle!

Aanlyn PCB Ontwerp

Met verskeie lae, duisende boekies, kan jy beslis vinning werk en uitleg.

Invoer van PCB en Skematiese Lêers

Voer jou ontwerpe van Eagle, Altium, Kicad en LTspice in.

Hardeware Ontwerp Was Nog Nooit So Maklik Nie

PCB layout design tool

Ontwerp Saam

Nooi kollegas en vennote om saam te werk in elektronika ingenieursontwerp. Werk saam en lewer kommentaar oor ontwerpe met openbaar of privaat, toegangs beheerde, projek deling opsies.

"Open-Source" Hardware

Maak gebruik van die krag van die internet: Geniet toegang tot "Open-Source" modules wat ontwikkel is deur duisende elektroniese ingenieurs.

Deel jou Skematiese en PCB

Deel ontwerpe maklik met openbare en veilige private projek deling en toegangsbeheer opsies.

Perfekte Internetgebaseerde Ontwikkeling

Spice Electronics Spice Simulator
Maak nie saak waneer of waar nie. Op Linux, Mac, Windows, Android, PC, Tablette of Smartfone; maak net oop die internetleser, teken in en begin met 'n nuwe wyse van werk.
EasyEDA neem multi-strategieë aan om die sekuriteit van die projek te verseker. "Hosting" op servers reg om die wêreld verseker multi-rugsteun en waarborge volledige veiligheid. Projekte word gestoor in die "cloud" servers, maar net jy en jou gemagtigde vennote kan private lêers oop maak. Vir 'n ekstra vlak van sekuriteit en rugsteun, kan al die lêers plaaslik gestoor word.

Geniet die Volgende Generasie gratis PCB ontwerp hulpmiddel.

Tot dusver is daar 275571 hardeware Projekte al ontwikkel gewees op EasyEDA.

你现在访问的是EasyEDA海外版,不推荐使用,我们已经建立访问速度更快的中国区数据中心 https://LCEDA.cn
如果你已经有EasyEDA账号,请使用谷歌浏览器访问 https://easyeda.com/applyForLceda 进行数据迁移到中国区数据中心。
有问题联系QQ 3001956291 不再提醒